Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ‘Wat sal die teken van u teenwoordigheid wees?’
    Die Wagtoring – 1994 | Februarie 15
    • “DAN” die einde

      10. Waarom moet ons van die Griekse woord toʹte kennis neem, en waarom is dit belangrik?

      10 In sekere opsigte het Jesus toekomstige gebeure beskryf in die volgorde waarin hulle sou plaasvind. Hy het gesê: “Hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word . . . en dan sal die einde kom.” Afrikaanse Bybels gebruik dikwels die woord “dan” bloot met die betekenis van “gevolglik” of “maar” (Markus 4:15, 17, NW; 13:23, NW). Maar in Mattheüs 24:14 is “dan” op die Griekse bywoord toʹte gegrond.c Kenners van Grieks verduidelik dat toʹte ’n “aanwysende bywoord van tyd” is wat gebruik word “om iets in te lei wat in tydsorde daarop volg” of “om ’n daaropvolgende gebeurtenis in te lei”. Gevolglik het Jesus ’n Koninkrykspredikingswerk voorspel, en dan (‘daarna’ of ‘daaropvolgend’) sou “die einde” kom. Watter einde?

  • ‘Wat sal die teken van u teenwoordigheid wees?’
    Die Wagtoring – 1994 | Februarie 15
    • c Toʹte verskyn meer as 80 keer in Mattheüs (9 keer in hoofstuk 24) en 15 keer in die boek Lukas. Markus het toʹte net ses keer gebruik, maar vier daarvan het op “die teken” betrekking gehad.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel