Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • “Ongeleerde en gewone mense”
    ‘Getuig deeglik’ oor God se Koninkryk
    • 1, 2. Watter wonderwerk het Petrus en Johannes naby die tempelpoort verrig?

      DIE flou middagson skyn op die malende skare. Vroom Jode en dissipels van Christus stroom die tempelkompleks binne. Dit is kort voor “die uur van gebed” (Hand. 2:46; 3:1).a Te midde van hierdie mensemassa beweeg Petrus en Johannes stadig in die rigting van die tempelpoort wat Mooi genoem word. Die stem van ’n middeljarige bedelaar, wat van sy geboorte af kreupel is en om aalmoese roep, styg uit bo die lawaai van pratende mense en die geluid van skuifelende voete. – Hand. 3:2; 4:22.

  • “Ongeleerde en gewone mense”
    ‘Getuig deeglik’ oor God se Koninkryk
    • a Gebede is saam met die oggend- en aandoffers by die tempel gedoen. Die aandoffer is op “die negende uur”, of omtrent drie-uur die middag, gebring.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel