-
“Met vreugde en heilige gees gevul”‘Getuig deeglik’ oor God se Koninkryk
-
-
2 Sowat 14 jaar vroeër het Jesus vir sy volgelinge gesê: “Julle sal getuies van my wees in Jerusalem, in die hele Judea en Samaria en tot in die mees afgeleë deel van die aarde” (Hand. 1:8). Die aanstelling van Barnabas en Saulus om as sendelinge te dien, sal bydra tot die vervulling van Jesus se profetiese woorde!b
-
-
“Met vreugde en heilige gees gevul”‘Getuig deeglik’ oor God se Koninkryk
-
-
b Op hierdie stadium is daar reeds gemeentes tot in Siriese Antiogië – sowat 550 kilometer noord van Jerusalem.
-