Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hoe kan ons God op ’n aanvaarbare manier aanbid?
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
    • 2. Hoe moet ons Jehovah aanbid?

      As ons Skepper, verdien Jehovah dat ons heeltemal aan hom toegewyd moet wees (Openbaring 4:11). Dit beteken dat ons hom moet liefhê en hom alleen moet aanbid, sonder om enige voorwerpe of beelde te gebruik. – Lees Jesaja 42:8.

      Ons aanbidding moet “heilig en . . . aanvaarbaar” vir Jehovah wees (Romeine 12:1). Dit beteken dat ons sy wette moet gehoorsaam. Byvoorbeeld, mense wat lief is vir Jehovah, is lief vir sy standaarde vir die huwelik en is gehoorsaam daaraan. En hulle vermy slegte gewoontes, soos om tabak of dwelms te gebruik of om alkohol te misbruik.a

  • Waardeer die geskenk van lewe
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
    • 3. Kyk na jou gesondheid

      Toegewyde Christene gebruik hulle hele lewe om Jehovah te dien. Dit is asof hulle hulle liggame as ’n offerande vir God aanbied. Lees Romeine 12:1, 2, en bespreek dan hierdie vrae:

      • Wat moet jou motiveer om na jou gesondheid te kyk?

      • Wat is ’n paar maniere hoe jy dit kan doen?

      ’n Swanger vrou praat met haar dokter.
Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel