-
Hoe om goeie besluite te maakGeniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
-
-
3. Laat die Bybel jou help
Hoe kan Bybelbeginsels ons help wanneer ons besluite maak? Speel die VIDEO, en bespreek dan die volgende vrae.
Wat is vrye wil?
Hoekom het Jehovah vir ons vrye wil gegee?
Wat het Jehovah vir ons gegee om ons te help om ons vrye wil op die beste moontlike manier te gebruik?
Om ’n voorbeeld van ’n Bybelbeginsel te sien, lees Efesiërs 5:15, 16. Bespreek dan hoe jy “die beste gebruik van [jou] tyd” kan maak sodat jy . . .
die Bybel gereeld kan lees.
’n beter huweliksmaat, ouer, seun of dogter kan word.
vergaderinge kan bywoon.
-
-
Kies vermaak wat Jehovah gelukkig maakGeniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
-
-
2. Hoekom is dit belangrik om die hoeveelheid tyd wat ons vir vermaak gebruik, te beheer?
Selfs as die vermaak wat ons kies, nie sleg is nie, moet ons nog steeds versigtig wees om nie te veel tyd daaraan te spandeer nie. Anders sal ons dalk nie genoeg tyd hê vir belangriker dinge nie. Die Bybel moedig ons aan om “die beste gebruik van [ons] tyd” te maak. – Lees Efesiërs 5:15, 16.
-
-
Kies vermaak wat Jehovah gelukkig maakGeniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
-
-
4. Gebruik jou tyd goed
Al het die broer in die video nie enige iets slegs gekyk nie, hoe het die manier waarop hy sy vrye tyd gebruik het, hom geaffekteer?
Lees Filippense 1:10, en bespreek dan hierdie vraag:
Hoe kan hierdie vers ons help om te besluit hoeveel tyd ons vir ontspanning moet gebruik?
-