Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g93 2/22 bl. 32
  • Julle hou tred met die tyd

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Julle hou tred met die tyd
  • Ontwaak!—1993
Ontwaak!—1993
g93 2/22 bl. 32

Julle hou tred met die tyd

Die Duitse takkantoor van Jehovah se Getuies het ’n brief van ’n 77-jarige Katolieke monnik ontvang. Hy het verduidelik:

“Sedert my klooster 25 jaar gelede gesluit het, woon ek in ’n ouetehuis. Ek stem nie saam met al julle opvattings nie, maar wat ek vandag in Die Wagtoring gelees het, laat my erken dat julle tred hou met die tyd. Julle is waarlik ’n wagtoring, wat doen wat bladsy twee belowe deur ‘verslag te lewer oor wêreldgebeure wat Bybelprofesieë vervul’.

“Julle verduidelik met moed en met reg Paulus se woorde in 1 Thessalonicense 5:3: ‘Wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid—dan oorval ’n skielike verderf hulle.’ Ek vind nêrens in ons kerk sulke verduidelikings nie. ’n Mens kan nie daarteen stry dat die heilige gees onder Jehovah se Getuies werk nie. . . . Ek sal graag julle tydskrifte gereeld wil lees.”

Deur die voorbeeld van hierdie Katolieke monnik te volg, kan jy ook meer leer oor hoe wêreldgebeure Bybelprofesieë vervul en hoe God se Koninkryk binnekort goddeloosheid sal vernietig en ’n wêreldwye paradys sal skep.

As jy graag meer inligting of ’n gratis tuisbybelstudie met een van Jehovah se Getuies wil hê, skryf gerus aan Wagtoring, Privaatsak X2067, Krugersdorp, 1740 of aan die gepaste adres op bladsy 5.

[Prent op bladsy 32]

DIE WAGTORING

Vrede en veiligheid die Bybel se beskouing

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel