Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hoe kan jou gesin gelukkig wees? – Deel 2
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
    • 4. Lei jou kinders op met liefde

      Dit kan moeilik wees om ’n kind op te lei. Hoe kan die Bybel help? Lees Jakobus 1:19, 20, en bespreek dan hierdie vrae:

      • Hoe kan ouers wys dat hulle lief is vir hulle kinders wanneer hulle met hulle kinders praat?

      • Hoekom moet ’n ouer nooit sy kinders dissiplineer wanneer hy kwaad is nie?a

      ’n Pa buk af en praat met sy seun wat ’n bal vashou. ’n Gebreekte pot lê op die grond.
  • Hoe kan jou gesin gelukkig wees? – Deel 2
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
    • a In die Bybel verwys “dissipline” na onderrigting, leiding en om iemand reg te help. Dit beteken nooit mishandeling of wreedheid nie. – Spreuke 4:1.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel