Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Desember bl. 6
  • “Kyk! Ek maak alles nuut”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Kyk! Ek maak alles nuut”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Nuwe hemele en ’n nuwe aarde bring groot vreugde
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • “Die vorige dinge sal nie onthou word nie”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Openbaring 21:1 – “’n Nuwe hemel en ’n nuwe aarde”
    Verduidelikings van Bybelverse
  • ’n Nuwe wêreld volgens God se belofte
    Hou aan waak!
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Desember bl. 6
Die Nuwe Jerusalem se mure is jaspis en die stad is suiwer goud soos helder glas

SKATTE UIT GOD SE WOORD | OPENBARING 20-22

“Kyk! Ek maak alles nuut”

21:1-5

Jehovah belowe om alles nuut te maak.

  • “’n Nuwe hemel”: ’n Nuwe regering wat regverdige toestande op die aarde tot stand sal bring

  • “’n Nuwe aarde”: ’n Gemeenskap van mense wat aan God se heerskappy onderdanig is en volgens sy regverdige standaarde lewe

  • “Alles nuut”: Alle fisiese, verstandelike en emosionele swaarkry sal vervang word deur die vreugdevolle herinneringe van elke nuwe dag

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel