Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w07 3/15 bl. 3
  • Christus se koms—Moet ons dit vrees?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Christus se koms—Moet ons dit vrees?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat is Christus se koms?
    Antwoorde op Bybelvrae
  • Wederkoms
    Redenering uit die Skrif
  • Wat Christus se koms teweeg sal bring
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Jesus kom met aanmoediging
    Openbaring—Sy groot klimaks is op hande!
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
w07 3/15 bl. 3

Christus se koms—Moet ons dit vrees?

WAT kom in jou gedagtes op wanneer jy aan die koms van Jesus Christus dink? Sien jy dit as ’n gebeurtenis wat oordeel, verwoesting en straf vir die mensdom sal beteken? Of verwag jy dat dit al ons probleme tot ’n einde gaan bring? Is Christus se koms iets wat gevrees moet word? Of moet ons daarna uitsien?

Die Bybel sê oor Christus se koms: “Kyk! Hy kom met die wolke, en elke oog sal hom sien, . . . en al die stamme van die aarde sal hulleself in droefheid slaan weens hom” (Openbaring 1:7). Hierdie koms verwys na die tyd wanneer Jesus in die toekoms sal verskyn om die regverdiges te beloon en die goddeloses te straf.

Die apostel Johannes het Christus se koms nie gevrees nie, maar eerder daarna uitgesien. Nadat Johannes die openbaring ontvang het van hierdie koms en wat dit vir die aarde sal beteken, het hy vurig gebid: “Kom, Here Jesus” (Openbaring 22:20). Maar waarom ‘slaan al die stamme van die aarde hulleself in droefheid weens hom’? In watter sin sal “elke oog” hom sien? Wat sal Christus se koms teweegbring? Hoe kan dit ons nou tot voordeel strek as ons geloof daarin stel? Die volgende artikel sal hierdie vrae beantwoord.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel