Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • bi12 bl. 1674-1675
  • Tabel van die Bybelboeke

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Tabel van die Bybelboeke
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Onderhofies
  • Boeke van die Hebreeuse Geskrifte voor die Gewone (Christelike) Jaartelling
  • Boeke van die Griekse Geskrifte, geskryf gedurende die Gewone (Christelike) Jaartelling
  • MEERVOUDIGHEID
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Tabel van die Bybelboeke

Tabel van die Bybelboeke

Boeke van die Hebreeuse Geskrifte voor die Gewone (Christelike) Jaartelling

Naam van boek: Genesis

Skrywer(s): Moses

Waar geskryf: Wildernis

Geskrif voltooi (v.H.J.): 1513

Tydperk gedek (v.H.J.): “In die begin” tot 1657

Naam van boek: Eksodus

Skrywer(s): Moses

Waar geskryf: Wildernis

Geskrif voltooi (v.H.J.): 1512

Tydperk gedek (v.H.J.): 1657-1512

Naam van boek: Levitikus

Skrywer(s): Moses

Waar geskryf: Wildernis

Geskrif voltooi (v.H.J.): 1512

Tydperk gedek (v.H.J.): 1 maand (1512)

Naam van boek: Numeri

Skrywer(s): Moses

Waar geskryf: Wildernis en vlaktes van Moab

Geskrif voltooi (v.H.J.): 1473

Tydperk gedek (v.H.J.): 1512-1473

Naam van boek: Deuteronomium

Skrywer(s): Moses

Waar geskryf: Vlaktes van Moab

Geskrif voltooi (v.H.J.): 1473

Tydperk gedek (v.H.J.): 2 maande (1473)

Naam van boek: Josua

Skrywer(s): Josua

Waar geskryf: Kanaän

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 1450

Tydperk gedek (v.H.J.): 1473–ca. 1450

Naam van boek: Rigters

Skrywer(s): Samuel

Waar geskryf: Israel

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 1100

Tydperk gedek (v.H.J.): ca. 1450–ca. 1120

Naam van boek: Rut

Skrywer(s): Samuel

Waar geskryf: Israel

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 1090

Tydperk gedek (v.H.J.): 11 jaar van die Rigters se bewind

Naam van boek: 1 Samuel

Skrywer(s): Samuel; Gad; Natan

Waar geskryf: Israel

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 1078

Tydperk gedek (v.H.J.): ca. 1180-1078

Naam van boek: 2 Samuel

Skrywer(s): Gad; Natan

Waar geskryf: Israel

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 1040

Tydperk gedek (v.H.J.): 1077–ca. 1040

Naam van boek: 1 Konings

2 Konings

Skrywer(s): Jeremia

Waar geskryf: Juda en Egipte

Geskrif voltooi (v.H.J.): 1 rol, 580

Tydperk gedek (v.H.J.): ca. 1040-580

Naam van boek: 1 Kronieke

2 Kronieke

Skrywer(s): Esra

Waar geskryf: Jerusalem (?)

Geskrif voltooi (v.H.J.): 1 rol, ca. 460

Tydperk gedek (v.H.J.): Ná 1 Kronieke 9:44: 1077-537

Naam van boek: Esra

Skrywer(s): Esra

Waar geskryf: Jerusalem

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 460

Tydperk gedek (v.H.J.): 537–ca. 467

Naam van boek: Nehemia

Skrywer(s): Nehemia

Waar geskryf: Jerusalem

Geskrif voltooi (v.H.J.): n. 443

Tydperk gedek (v.H.J.): 456–n. 443

Naam van boek: Ester

Skrywer(s): Mordegai

Waar geskryf: Susan, Elam

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 475

Tydperk gedek (v.H.J.): 493–ca. 475

Naam van boek: Job

Skrywer(s): Moses

Waar geskryf: Wildernis

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 1473

Tydperk gedek (v.H.J.): Meer as 140 jaar tussen 1657 en 1473

Naam van boek: Psalms

Skrywer(s): Dawid en ander

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 460

Naam van boek: Spreuke

Skrywer(s): Salomo; Agur; Lemuel

Waar geskryf: Jerusalem

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 717

Naam van boek: Prediker

Skrywer(s): Salomo

Waar geskryf: Jerusalem

Geskrif voltooi (v.H.J.): v. 1000

Naam van boek: Hooglied van Salomo

Skrywer(s): Salomo

Waar geskryf: Jerusalem

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 1020

Naam van boek: Jesaja

Skrywer(s): Jesaja

Waar geskryf: Jerusalem

Geskrif voltooi (v.H.J.): n. 732

Tydperk gedek (v.H.J.): ca. 778–n. 732

Naam van boek: Jeremia

Skrywer(s): Jeremia

Waar geskryf: Juda; Egipte

Geskrif voltooi (v.H.J.): 580

Tydperk gedek (v.H.J.): 647-580

Naam van boek: Klaagliedere

Skrywer(s): Jeremia

Waar geskryf: Naby Jerusalem

Geskrif voltooi (v.H.J.): 607

Naam van boek: Esegiël

Skrywer(s): Esegiël

Waar geskryf: Babilon

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 591

Tydperk gedek (v.H.J.): 613–ca. 591

Naam van boek: Daniël

Skrywer(s): Daniël

Waar geskryf: Babilon

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 536

Tydperk gedek (v.H.J.): 618–ca. 536

Naam van boek: Hosea

Skrywer(s): Hosea

Waar geskryf: Samaria (streek)

Geskrif voltooi (v.H.J.): n. 745

Tydperk gedek (v.H.J.): v. 804–n. 745

Naam van boek: Joël

Skrywer(s): Joël

Waar geskryf: Juda

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 820 (?)

Naam van boek: Amos

Skrywer(s): Amos

Waar geskryf: Juda

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 804

Naam van boek: Obadja

Skrywer(s): Obadja

Waar geskryf: ca. 607

Naam van boek: Jona

Skrywer(s): Jona

Waar geskryf: ca. 844

Naam van boek: Miga

Skrywer(s): Miga

Waar geskryf: Juda

Geskrif voltooi (v.H.J.): v. 717

Tydperk gedek (v.H.J.): ca. 777-717

Naam van boek: Nahum

Skrywer(s): Nahum

Waar geskryf: Juda

Geskrif voltooi (v.H.J.): v. 632

Naam van boek: Habakuk

Skrywer(s): Habakuk

Waar geskryf: Juda

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 628 (?)

Naam van boek: Sefanja

Skrywer(s): Sefanja

Waar geskryf: Juda

Geskrif voltooi (v.H.J.): v. 648

Naam van boek: Haggai

Skrywer(s): Haggai

Waar geskryf: Herboude Jerusalem

Geskrif voltooi (v.H.J.): 520

Tydperk gedek (v.H.J.): 112 dae (520)

Naam van boek: Sagaria

Skrywer(s): Sagaria

Waar geskryf: Herboude Jerusalem

Geskrif voltooi (v.H.J.): 518

Tydperk gedek (v.H.J.): 520-518

Naam van boek: Maleagi

Skrywer(s): Maleagi

Waar geskryf: Herboude Jerusalem

Geskrif voltooi (v.H.J.): n. 443

Boeke van die Griekse Geskrifte, geskryf gedurende die Gewone (Christelike) Jaartelling

Naam van boek: Matteus

Skrywer(s): Matteus

Waar geskryf: Palestina

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 41

Tydperk gedek (v.H.J.): 2 v.G.J.–33 G.J.

Naam van boek: Markus

Skrywer(s): Markus

Waar geskryf: Rome

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 60-65

Tydperk gedek (v.H.J.): 29-33 G.J.

Naam van boek: Lukas

Skrywer(s): Lukas

Waar geskryf: Sesarea

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 56-58

Tydperk gedek (v.H.J.): 3 v.G.J.–33 G.J.

Naam van boek: Johannes

Skrywer(s): Apostel Johannes

Waar geskryf: In of naby Efese

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 98

Tydperk gedek (v.H.J.): Ná inleiding, 29-33 G.J.

Naam van boek: Handelinge

Skrywer(s): Lukas

Waar geskryf: Rome

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 61

Tydperk gedek (v.H.J.): 33–ca. 61 G.J.

Naam van boek: Romeine

Skrywer(s): Paulus

Waar geskryf: Korinte

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 56

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: 1 Korintiërs

Skrywer(s): Paulus

Waar geskryf: Efese

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 55

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: 2 Korintiërs

Skrywer(s): Paulus

Waar geskryf: Masedonië

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 55

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: Galasiërs

Skrywer(s): Paulus

Waar geskryf: Korinte of Siriese Antiogië

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 50-52

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: Efesiërs

Skrywer(s): Paulus

Waar geskryf: Rome

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 60-61

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: Filippense

Skrywer(s): Paulus

Waar geskryf: Rome

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 60-61

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: Kolossense

Skrywer(s): Paulus

Waar geskryf: Rome

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 60-61

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: 1 Tessalonisense

Skrywer(s): Paulus

Waar geskryf: Korinte

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 50

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: 2 Tessalonisense

Skrywer(s): Paulus

Waar geskryf: Korinte

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 51

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: 1 Timoteus

Skrywer(s): Paulus

Waar geskryf: Masedonië

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 61-64

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: 2 Timoteus

Skrywer(s): Paulus

Waar geskryf: Rome

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 65

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: Titus

Skrywer(s): Paulus

Waar geskryf: Masedonië (?)

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 61-64

Naam van boek: Filemon

Skrywer(s): Paulus

Waar geskryf: Rome

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 60-61

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: Hebreërs

Skrywer(s): Paulus

Waar geskryf: Rome

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 61

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: Jakobus

Skrywer(s): Jakobus (Jesus se broer)

Waar geskryf: Jerusalem

Geskrif voltooi (v.H.J.): v. 62

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: 1 Petrus

Skrywer(s): Petrus

Waar geskryf: Babilon

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 62-64

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: 2 Petrus

Skrywer(s): Petrus

Waar geskryf: Babilon (?)

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 64

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: 1 Johannes

Skrywer(s): Apostel Johannes

Waar geskryf: In of naby Efese

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 98

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: 2 Johannes

Skrywer(s): Apostel Johannes

Waar geskryf: In of naby Efese

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 98

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: 3 Johannes

Skrywer(s): Apostel Johannes

Waar geskryf: In of naby Efese

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 98

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: Judas

Skrywer(s): Judas (Jesus se broer)

Waar geskryf: Palestina (?)

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 65

Tydperk gedek (v.H.J.):

Naam van boek: Openbaring

Skrywer(s): Apostel Johannes

Waar geskryf: Patmos

Geskrif voltooi (v.H.J.): ca. 96

Tydperk gedek (v.H.J.):

[Die name van die skrywers van party boeke en van die plekke waar hulle geskryf is, is onseker. Baie jaartalle gee die tyd net by benadering aan. Die simbool ca. beteken “circa” of “ongeveer”, n. “ná” en v. “voor”.]

MEERVOUDIGHEID

Waar dit nie duidelik is dat ’n werkwoord meervoudig gebruik word nie, word die meervoudigheid aangedui deur dit in hoofletters te druk.

[[ ]] Dubbelhakies dui invoegings in die oorspronklike teks aan.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel