Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 197
  • Prys Jehovah met melodieë!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Prys Jehovah met melodieë!
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Die nuwe lied
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Loof Jehovah met liedere
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Die nuwe lied
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Sing lofliedere tot Jehovah
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1994
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 197

Lied 197

Prys Jehovah met melodieë!

(Psalm 47:6, NW)

1. Prys God met hierdie melodie;

Handel met goeie oordeel.

Sy troue Seun se Koninkryk

Strek tot die mens se voor deel.

Laat almal met die hande klap;

Jubel oor Gods regering.

’n Loflied sing ons vreugdevol,

Eensgesind,met waardering.

Daar Christus nou as Koning heers,

Kan hy die mense skei.

Die “bokke”sal vernietig word,

Wyl “skape”lewe kry.

2. Die mensdom ken vandag net angs,

Droef heid en swaar verdruk king.

Regerings was daar sonder tal,

Almal ’n groot mislukking.

Die Vrederyk is voor die deur,

Dan is ons vry van smarte.

’n Paradys sal hier gedy.

Die hoop versterk ons harte.

Ons kan nie wag vir daardie dag

Dat God al’s nuut sal maak.

Om hierdie hoop vervul te sien,

Moet ons Hom nooit versaak.

3. Jehovah God kan wonders doen.

Nasies ervaar beklemming;

Hul sien hoe God sy volk beskerm,

Hul lei na hul bestem ming.

Maar omdat God ons Vader is,

Kry ons sy groot genade.

Kom sing ’n melodie tot God,

Spreek oor sy goeie dade.

Geliefdes,laat ons eensgesind

Lof aan Jehovah bring

En voor die Heer se groot,

wit troon Sy majesteit besing.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel