Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 68
  • Godvrugtige medelye

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Godvrugtige medelye
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Wees medelydend soos Jehovah
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
  • “Die genade wat ons God so liefdevol betoon”
    Kom nader aan Jehovah
  • Betoon tere medelye
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1994
  • Betoon “tere medelye”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 68

Lied 68

Godvrugtige medelye

(Kolossense 3:12,)

1. Wil ons Christus waarlik navolg,

Moet ons medelye toon

Aan geliefdes en aan vreemdes,

Of hul ver of naby woon.

Jesus,ons groot Leraar,

Het dit so mooi toegelig

Met ’n illustrasie.

Duidelik toon dit ons plig.

2. ‘’n Samaritaan het eenmaal

Afgegaan na Jerigo.

Langs die pad sien hy ’n Jood lê;

Dit vul hom met mededoë.’

Hulp verleen hy dad’lik;

Vooroordeel skuif hy opsy.

Liefde bring die redding.

God se wet het hom gelei.

3. Dit toon duid’lik wie’s ons naaste:

Hy wat ons hulp nodig het.

God is goed vir alle mense,

Op sy voorbeeld moet ons let.

Groot is God se deernis!

Dit maak hom ons beste vriend.

Weens sy milde goedheid

Help hy ons steeds onverdiend.

4. Daar is tye dat ons naaste

Kos en klere nodig het.

Maar om ewig hier te lewe,

Moet hul leer van God se wet.

Kennis van die waarheid

Sal ons vir ons naaste bring.

Danksy die genade

Kan hul ook Gods lof besing.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel