Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 69
  • Godsvrug met vergenoegdheid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Godsvrug met vergenoegdheid
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Voeg godvrugtige toegewydheid by jou volharding
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2002
  • Welkom by die “Godvrugtige Toegewydheid”-Streekbyeenkomste
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
  • Voeg by julle volharding godvrugtige toegewydheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
  • Is dit moontlik om vergenoeg te wees?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 69

Lied 69

Godsvrug met vergenoegdheid

(1 Timotheüs 6:6)

1. Is God se seën ons bede?

Wees dan met min tevrede.

Want almal moet Hul gees bly voed

Met toegewyde skrede.

Jehovah gee ons genoeg tyd

Om toe te neem in bevoegdheid.

Ja,dag na dag,In God se krag,

Geniet ons vergenoegdheid.

2. Ons godsvrug is oorvloedig,

Want God maak ons voorspoedig.

Dien God alleen;Hy sal ons seën,

Dus word ons nie mismoedig.

Jehovah God maakvoorsiening

Vir almal in die bediening.

Sy troue “kneg”Wys ons die weg

En leer die Heer se siening.

3. Jehovah skenk bevryding;

Sy Woord bied lig en leiding.

Wie godsvrug toon, Word ryk beloon.

Maar geldsug bring veel lyding.

Jehovah God se genade

Vergoed vir enige skade.

Wees vergenoeg En word nooit moeg;

Maar bly steeds vasberade.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel