Plekke waar hulp nodig is
♦ Die Blanke gemeente in Cullinan naby Pretoria het die hulp van ’n ouere man en sy gesin nodig. Daar is 15 verkondigers in die gemeente en net een ouere man om na al die werk om te sien.
♦ Die Kleurlinggemeente in Wellington het 91 verkondigers maar net een ouere man om toesig oor al die werk te hou. Ons het die dienste van nog een of twee ouere manne met sterk gesinne nodig.