Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 114
  • God se lojale liefde

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • God se lojale liefde
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • God se lojale liefde
    Sing vir Jehovah
  • God se lojale liefde
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Wat beteken Jehovah se lojale liefde vir jou?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
  • Ons Vader se naam
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 114

Lied 114

God se lojale liefde

(Jesaja 55:1-3)

1. Liefde trou en lojaal.

Dit is wat van God uitstraal.

Liefde laat God sy Seun stuur.

Hy betaal ’n losprys duur,

Skenk aan ons geregtigheid,

Lewe tot in ewigheid.

(Refrein)

2. Liefde trou en lojaal.

God se liefde kan nooit faal.

Liefde het hy ons betoon,

Christus plaas Hy op ’n troon.

Sy verbond het Hy vervul.

Nou geskied die Heer se wil.

(Refrein)

3. Liefde trou en lojaal.

Vrede laat God oor ons daal.

God gee ons sy ‘troue slaaf’

Met die opdrag: ‘Voed en laaf.

’Dra met eer die Heer se naam.

Nooit moet jul jul daarvoor skaam.

(Refrein)

4. Liefde trou en lojaal.

Spreek nou God se liefdestaal.

Help steeds met lojaliteit

Soekers na geregtigheid.

Preek getrou van deur tot deur;

Bied so troos aan dié wat treur.

(Refrein)

Kom nou,al jul dorsti-ges,

Drink die lewens water vry.

Ja,kom drink,jul dorstiges;

Dien God nou dankbaar, bly.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel