Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 40
  • Maak jou weg suksesvol

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Maak jou weg suksesvol
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Maak jou weg suksesvol
    Sing vir Jehovah
  • Gereed om te preek
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Gereed om te preek
    Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
  • Ons bewaak ons hart
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 40

Lied 40

Maak jou weg suksesvol

(Josua 1:8)

1. God het Josua streng beveel:

‘By my Wet moet jy bly.

Elke dag moet jy daarin lees,

Jou dan daardeur laat lei.

My Wet mag uit jou mond nie wyk;

Jy moet dit onderhou.

Dan sal jou weg suksesvol wees.

Dis ’n rigsnoer vir jou.

Dan sal jou weg suksesvol wees.

Dis ’n rigsnoer vir jou.’

2. Al die konings van Israel

Is die taak opgelê:

‘Maak ’n afskrif van God se Wet,

Doen getrou wat dit sê.

Elke dag moet jy daarin lees

Dat jy ned’rig kan wees.

So sal jy jou bewind verleng

En Jehovah leer vrees.

So sal jy jou bewind verleng

En Jehovah leer vrees.’

3. In die Skrif vind ons God se wil;

Dit sêhoe ons moet leef.

Maar geenmens kan sy treërig,

Daarom loop sake skeef.

As ons ons met Gods woorde voed,

Dan leer ken ons sy wil.

As Jehovah ons denke rig,

Sal ons ons plig vervul.

As Jehovah ons denke rig,

Sal ons ons plig vervul.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel