Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 92
  • Preek vrymoedig

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Preek vrymoedig
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Volg Jesus na—Preek met vrymoedigheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • ‘Spreek die Woord van God met vrymoedigheid’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • Getuig jy met vrymoedigheid?
    Ons Koninkryksbediening—2000
  • Verkondig die goeie nuus met vrymoedigheid
    Ons Koninkryksbediening—1990
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 92

Lied 92

Preek vrymoedig

(Handelinge 4:13)

1. Al God se knegte moet hul nou staal,

Want wêreldsdruk kan hulle laat faal.

Hierdie krag kry ons uit God se Woord

En deur ons prediking,net soos dit hoort.

Gods Woord gee sterkte,krag vir die stryd,

Hou ons lojaal in moeilike tyd.

Volg die apostels,manne van moed,

En wees standvastig,want God sal ons hoed.

2. Daar ons die hele Bybel aanvaar

En dit heelhartig aanneem as waar,

As mense dreig,kan dit ons nie skeel,

Ons het geloof,selfs al is ons nie veel.

Werk dag en nag,verslap nie die hand.

En preek Gods boodskap dwarsdeur die land.

As ons nou preek ten spyte van hoon,

Dan sal Jehovah ons ryklik beloon.

3. Help al die swakkes as hul wil preek,

Leer hul om moedig oor God te spreek.

Sien ook die jonges nooit oor die hoof;

Gee aan hul hulp om hul Skepper te loof.

Troos die wat sug en treur oor hul lot;

Sêvir hul:“Skepmoed!Reken op God!”

Gou sal Jehovah alles herstel;

Dan sal geen sorge die mensdom meer kwel.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel