Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 106
  • Let op jou wandel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Let op jou wandel
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Tyd in Bybeltye
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
  • ‘Hou aan waak’—Die oordeelsuur het aangebreek!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
  • Waarom Jehovah se Getuies aanhou waak
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1994
  • “Hou aan waak”!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 106

Lied 106

Let op jou wandel

(Efesiërs 5:15)

1. Let op hoe jy praat,Oorweeg elke daad;

Dan handel jy nimmer liefdeloos.

Wees verstandig;koop die tyd uit,

Want die dae is so boos.Let op hoe jy praat,

Oor weeg elke daad;

Dan handel jy nimmer liefdeloos.

2. Let op hoe jy spreek En ook hoe jy preek,

Help alle nuwes hul keuse doen.

Help hul met ’n Bybelstudie,

So raak hul met God versoen.

Let op hoe jy spreek En ook hoe jy preek,

Help alle nuwes hul keuse doen.

3. Let op hoe jy groet En doen wat jy moet

Vir diéna wie jy die waarheid dra.

‘Skape’word versorg met liefde,

So volg ons ons Herder na. Let op hoe jy groet

En doen wat jy moet

Vir diéna wie jy die waarheid dra.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel