Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 23
  • Die Bybel se hoop vir die mensdom

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die Bybel se hoop vir die mensdom
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Maak jou weg suksesvol
    Sing vir Jehovah
  • ‘Laat God waaragtig wees’
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Die lewenswonderwerk
    Sing vir Jehovah
  • Die lewenswonderwerk
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 23

Lied 23

Die Bybel se hoop vir die mensdom

(Romeine 12:12)

1. Dae is boos;mense soek troos.

Vrees vul hulle harte weens die wêreldsmarte.

Angs laat hul beef;Alles loop skeef

Wyl die stelsel ondergaan.

Maar die Bybel sal nuwe hoop aan hul gee.

Weldra maak Jehovah ’n einde aan wee,

Want God het beloof om elk traan af te vee.

Hef op julle hoof en volg Jesus gedwee.

2. Niemand kan stry dat mense ly.

Planne lêaan skerwe, en die mens bly sterwe.

Almal sal kwyn tot hul ver dwyn.

Al hul werk is tevergeefs.

Maar die Bybel gee hoop en

maak mense bly.Dit sêdat die dode ’n opstanding

kry.Dan word hul na lewende waters gelei.

Hierdie evangelie moet ons nou bely.

3. Trotsaards bespot die ware God.

Hulle bose werke ken vandag geen perke.

Satan regeer;boosheid floreer.

Ongeregtigheid gedy.

Maar die Bybel spreek van die heuglike dag

Wanneer God sal oordeel met wysheid en krag.

Dan vernietig hy al die bose met mag.

Maar ons kry die lewe in vreugde en prag.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel