Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 65
  • Vergader in eenheid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vergader in eenheid
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah se gesin geniet kosbare eenheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
  • Werk in eenheid saam
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • “Verbly julle in die hoop”
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Handhaaf eenheid in hierdie laaste dae
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 65

Lied 65

Vergader in eenheid

(Psalm 133)

1. Hoe goed en lieflik is dit

As broers in eenheid woon;

As hul harmonies saam werk

En ware liefde toon.

Die Heer se seën sal daarop rus;

Dit is soos Hermonsdou

Wat sag op Sionshange val,

Hul fris en vars te hou.

2. Laat ons dus trou vergader;

Tot werke aan te spoor.

Vertel aan alle mense

Die hoop wat ons bekoor.

En laat ons vir vergaderings

Ook deeglik voorberei,

Dat ons goed toegerus kan wees

Die waarheid te versprei.

3. Jehovah is betroubaar;

Sy Woord is altyd waar.

Studeer ons dit tesame

Word ons veel leed bespaar.

En laat ons dit nooit nalaat om

Gereeld byeen te kom,

En dit veral daar ons nou sien

Hoe Gods dag nader kom.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel