Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 132
  • Bewaak jul hart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Bewaak jul hart
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Bewaak jou hart
    Sing vir Jehovah
  • Hou aan waak teen versoeking
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
  • Ons bewaak ons hart
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • “Vrede vir julle”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 132

Lied 132

Bewaak jul hart

(Spreuke 4:23)

1. Bewaak jul hart,o seuns van God,

As jul na lewe smag.

Lees elke dag in God se Woord

En slaan ook hierop ag:

Alleen ’n rein gedagte bring ’n

Goeie,rein daad voort.

Bewaak jul denkvermoëgoed,

Net soos dit dan ook hoort.

2. God gee sy hulp ook deur gebed

Aan die wat ned’rig kom.

Gaan dus na hom vol lof en dank;

Werp al jul sorg op hom.

’n Studie van Gods Woord hou steeds

Jul denke reg gerig;

Ook omgang met die volk van

God Wat wandel in die lig.

3. Ja,hou jul denke steeds gerig

Op dinge diep en waar,

Op dit wat rein en lieflik is,

Ook loflik en eerbaar.

As jul gereeld net hieraan dink,

Bewaak jul julle hart,

En het jul vrede en die hoop

Op lewe sonder smart.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel