Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 211
  • Vreugdevolle deelname aan die oeswerk

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vreugdevolle deelname aan die oeswerk
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Neem vreugdevol deel aan die oeswerk
    Sing vir Jehovah
  • Neem vreugdevol deel aan die oeswerk
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Volhard in die oeswerk!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
  • Die lande is wit vir die oes
    Ons Koninkryksbediening—2010
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 211

Lied 211

Vreugdevolle deelname aan die oeswerk

(Mattheüs 9:37, 38)

1. Ons lewe vandag in die oestyd.

Die voorreg bied vreug onbeperk.

Die engele dien as die “maaiers”,

Maar ons het ook deel aan die werk.

Die Seun moes die taak vir ons aanvoor

Deur saad in die “saai-land”te saai.

Die oestyd het eindelik aangebreek;

Dus moet ons nou vreugdevol maai.

2. Die “onkruid”is duid’lik herkenbaar.

Die “koring”is reeds in die “skuur”.

Die “on-kruid”- klas kners op die tande,

Want hulle beland in die “vuur”.

Jehovah se rein volk is besig.

Hul arbei van vroegdag tot laat,

Want groot is die oes van sagmoediges.

Help hulle met raad en met daad.

3. Ons liefde vir God en ons naaste

Dring ons om die pas te versnel.

Die insamelwerk is nou drin gend—

Die einde kom aan,soos voorspel.

Die oestyd is een van groot aksie;

Verleen hulp aan die wat wil leer.

Groot vreugde sal ons in die velddienssmaak

Soos nuwes die waarheid waardeer.

4. Die Heer van die oes het gesien hoe

Die koring en onkruid saam groei.

Die graan staan nou “wit”op die lande;

Jehovah se werk het gebloei.

Ons smaak ’n oortreffende vreugde

As Gods medewerkers op aard,

Want ywer in Koninkryksprediking

Gaan altyd met blydskap gepaard.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel