Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 63
  • Laat die lig skyn

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Laat die lig skyn
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • “Laat julle lig . . . skyn”
    Ons Koninkryksbediening—2001
  • ‘Laat julle lig skyn’
    Sing vir Jehovah
  • ‘Laat julle lig skyn’
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • ‘Laat julle lig skyn’ sodat Jehovah verheerlik kan word
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 63

Lied 63

Laat die lig skyn

(Mattheüs 5:16)

1. God het nou verorden

Dat daar lig moet wees.

Dit verdryf die duister,

Mense word genees.

Uit sy heil’ge tempel

Sien ons blitse skyn.

Dit verlig ons lewe

Met sy lig so rein.

2. Met ons God se boodskap

Wil ons nou versprei

Hoop vir selfs die dode,

Troos vir diéwat ly.

Al ons krag vir velddiens

Kom van God alleen.

Hy sit ons groot opdrag

Duidelik uiteen.

3. As ons hom getrou dien,

Gee God ons die krag

Om lojaal, on wrikbaar,

Trou op hom te wag.

Goedgekeurde nasie,

Offers moet jul bring

En die eer en glorie

Van sy naam besing.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel