Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 6
  • Verkondig die ewige goeie nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Verkondig die ewige goeie nuus
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe engele jou kan help
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2017
  • Goeie nuus vir die hele mensdom!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • Preek getrou oor die Koninkryk van God
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Waarom moet ons God vrees?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 6

Lied 6

Verkondig die ewige goeie nuus

(Openbaring 14:6-8)

1. Om heel die aarde heen snel God se engel vlug,

Met ewig goeie nuus vlieg hy hoog deur die lug.

Hy sê:‘Verheerlik,vrees en eer Hom op die troon.

Ja,dien Jehovah God en respekteer sy kroon.

Want eerlank breek die Opperheer se oordeel aan

En al die god de lose sal dan ondergaan.

’O predikers van God,vermy vrees agtigheid,

Verkondig hierdie goeie tyding wyd en syd.

2. Wat is dit wat ’n tweede engel nou daar sê?

Dat ons Getuies ook ’n deel daaraan mag hê.

Want Babilon die Grote het geval,sêhy,

Vernietiging deur God sal sy nie kan vermy.

En dus beveel Jehovah God dat ons sy wraak

En heiliging van sy groot naam bekend moet maak.

Die veld wat ons bewerk,is groot en wyd voorwaar,

Maar God se engel in die hemel lei ons daar.

3. Ja,Jesus en sy leër,gewapen vir die stryd,

Begin sy oordeel van die nasies in ons tyd.

Pas toe die goeie.Haat die kwaad,jul “skape”trou.

Vrees God alleen en sy gebooie moet jul hou.

En hierdie groot verpligting kry ons van ons Heer:

Die waarheid van Gods Woord moet jul aan ander leer.

As predikers van God sal ons vry moedig maan:

“Kom dien Jehovah God,roep hom met vreugde aan.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel