Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 135
  • Jehovah, ons woning

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah, ons woning
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah toon ons hoe om ons dae te tel
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
  • Ons teenswoordige en toekomstige paradys
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Jehovah—Ons woonplek
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • Die natuur se trane
    Ontwaak!—1995
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 135

Lied 135

Jehovah, ons woning

(Psalm 90:1)

1. Jehovah God,u is ons woning;

Ge slagte lank is dit al so.

Nog voor die berge voortgebring is,

Troon u as Koning reeds daarbo.

Vir ewig is u God Al mag tig;

U bly vir altyd soos u is.Al

laat u mense tot stof t’rugkeer,

U liefde gee ons hoop en rus.

2. ’n Duisend jaar vir u,Jehovah,

Snel soos ’n nag-waak gou verby.

Die mens is soos die gras wat uitspruit

In oggenddou,maar nie lank bly.

Ons word net sewentig of tagtig

Voor ons weer in die aard’verdwyn.

Tog is die dae van ons lewe

Vol moei te,leed,verdriet en pyn.

3. O Heer,vervul ons hart met wysheid,

En leer ons om ons dae te tel.

Ja,gee ons vreugde en groot blydskap,

Dat ons ons nimmer hoef te kwel.

Versadig ons met guns,Jehovah,

Oorstraal ons met u lieflikheid.

Bevestig al ons werksaamhede,

En seën u knegte deurentyd.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel