Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 133
  • Saai die Koninkryksaad

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saai die Koninkryksaad
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Saai die Koninkryksaad
    Sing vir Jehovah
  • ‘Bly in my woord’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Saai die Koninkryksaad
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Dit is “God wat dit laat groei”!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 133

Lied 133

Saai die Koninkryksaad

(Mattheüs 13:4-8, 19-23)

1. O,kom al jul slawe van God onse Heer,

Wat Hom met jul hele hart dien.

Neem deel aan die werk wat die engele rig;

Dis waar hy ons besig wil sien.

Die saad van Gods waarheid moet julle nou saai

Op grond wat veel vrug sal kan dra

Tot eer en ver heerliking van God se naam.

Vir nog werkersmoet ons die Heer vra.

2. ’n Deel van jou saad word miskien langs die pad

Deur Satan se “voëls”opgepik.

’n Ander deel val op rotsagtige grond

En swig voor die vyand se druk.

Ook hebsug en sorge kan plantjies verstik,

Dit smoor hul terwyl hul nog groei.

Tog val daar ook saad op die vrugbare grond

Waar dit geil groei en ryklik kan bloei.

3. Hoeveel daar gaan val op die vrugbare grond

Hang heel dikwels af van jou werk.

Verwilder die “voëls” met groot sorg en geduld.

Ver troetel,bewaak en versterk.

Deur waaksaam te wees sal jy dorings kan keer,

En optree,soms streng en soms teer.

En mettertyd sal jy met blydskap kan oes

Dertig,sestig of honderd keer meer.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel