Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 210
  • ʼOnderskei die dinge waar dit op aankomʼ

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ʼOnderskei die dinge waar dit op aankomʼ
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Laat julle liefde oorvloediger word
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
  • ‘Maak seker van die belangriker dinge’
    Sing vir Jehovah
  • Kweek die gees van ’n mindere aan
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Word opgebou deur liefde
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 210

Lied 210

ʼOnderskei die dinge waar dit op aankomʼ

(Filippensel:10)

1. Uit lief de vir Jehovah

God bewaar ons sy gebod.

Daar is geen groter gawe nie die liefde kom van God

Mag liefde steeds groei en gedy wyl ons onderskei

Wat nou die belangrikste is

Dan sal ons vlekke loos bly en altyd in

God se wil berus

2. Die dinge wat die

Heer verlang, is die pedank baarheid,

Gehoor saamheid met heel die hart, as ook onkreuk baarheid.

Ons wil voort durendvrede stig en ag dit ons plig

Om Koninkryks nuus uitte dra.

Mag ons nooit mense laat struikel wyl

Ons ver ander leer van Jah

3. Deur ons gedrag moet ons Jehovah

God se leer versier.

Die minste moet ons immer wees en tugting verduur.

Mag goeie vrug ons steeds vervul, want ons bly nie stil

Oor al’s wat Gods knegte gaan kry.

So sal ons altyd die dinge

Waar dit op aankom, onderskei.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel