Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 134
  • “Wees manlik”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Wees manlik”
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Die oorwinning oor die wêreld
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • ’n Oorwinningslied
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Kom sing die Koninkrykslied!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Kom sing die Koninkrykslied!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 134

Lied 134

“Wees manlik”

(1 Korinthiërs 16:13)

1. ‘Daar’s die mens’,hoor ons Pilatus uitroep.

En tereg,want Jesus Christus was volmaak.

Deur geloof oorwin hy hierdie wêreld,

En volbring met stoere manlikheid sy taak.

2. Jesus stel vir ons ’n goeie voorbeeld.

Hy het nooit geswig voor druk of mensevrees.

Wyl ons Armageddon te gemoetgaan,

Moet ons moedig,manlik,onverskrokke wees.

3. Mannemoed is steeds ’n Godsvereiste

Vir lojale knegte,hetsy jonk of oud.

Die voorspelde einde nader vinnig,

Maar ons moed en ywer bly steeds ons behoud.

4. Mans en vrou e,al die Heer se knegte,

Volg sy Seun se voorbeeld onver skrokke na.

Onbevrees en manlik moet hul optree

As hul aan die Heer wil gee net wat hy vra.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel