Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 192
  • Maak die Koninkrykswaarheid bekend

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Maak die Koninkrykswaarheid bekend
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Maak die Koninkrykswaarheid bekend
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Maak die Koninkrykswaarheid bekend
    Sing vir Jehovah
  • “Van huis tot huis”
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Maak jou weg suksesvol
    Sing vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 192

Lied 192

Maak die Koninkrykswaarheid bekend

(Handelinge 20:20, 21)

1. Daar was ’n tyd dat ons nie wis

Wat God se wil vir mense is.

Maar toe het God lig uit gestraal,

Die waarheidslig deur sy kanaal.

2. Ons voorreg het ons toe gesien

Om God se Koninkryk te dien,

Om sy groot naam bekend te maak,

En oor die roem van God te waak.

3. Met iedereen wil ons nou praat,

Van huis tot huis en selfs op straat.

Geduldig sal ons hulle lei,

Want waarheid maak die mens weer vry.

4. In elke land spreek ons oor

Jah Om ware godsdiens uit te dra.

Ons preek getrou en toe gewyd

Tot God se vasgestelde tyd.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel