Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 173
  • Liefde—’n volmaakte band van eenheid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Liefde—’n volmaakte band van eenheid
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Word opgebou deur liefde
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
  • Hoe om ons liefde vir mekaar sterk te hou
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
  • “Hou aan om liefde te betoon”
    Kom nader aan Jehovah
  • Hoe verreikend is jou liefde?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 173

Lied 173

Liefde—’n volmaakte band van eenheid

(Kolossense 3:14, NW)

1. Die mens se liefde het verkoel

In hierdie laaste dag.

Maar as ons eerste liefde bloei,

Vervul dit ons met krag.

As ons ons God se voorbeeld volg,

Sal ons die liefde skoon,

Wat hy so trou aan ons bewys,

Aan al wat leef,betoon.

2. ’n Liefde eg en ongeveins,

’n Liefde rein en skoon,

Moet ons met al ons krag bly kweek

En vryelik betoon.

Ons almal moet die hart verruim

Jeens heel die broederskap.

Bewys die liefde elke dag.

Moet nooit die hand verslap.

3. Wyl hierdie stelsel ondergaan,

Moet liefde ons heg bind.

Ons band van eenheid is vol maak;

Niks beters sal ons vind.

Ja, teer geneentheid uit die hart

Is steeds essensieel.

Dit bind die broers so heg tesaam

Dat niks ons kan verdeel.

4. Intiemheid met Jehovah God

Sal ons daarin laat slaag

Om ander lief te hêsoos self

En vrede na te jaag.

Ons liefde moet dus innig wees,

Ja,sterk en ook intens.

Ons band van eenheid is volmaak—

Dis liefde onbegrens.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel