Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 157
  • Aanbid Jehovah in jou jeug

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aanbid Jehovah in jou jeug
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Die kosbaarste erfenis wat daar is
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
  • Aanbid Jehovah in jou jeug
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Gelukkige jongmense in Jehovah se diens
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • Loof Jehovah se Eersgeborene!
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 157

Lied 157

Aanbid Jehovah in jou jeug

(Prediker 12:1)

1. Uit kindermonde het God lof berei,

Kinders hetJesus met sang begelei.

Ja,blote kleuters kan spreek oor Gods faam.

Volg julle ouers en heilig sy naam.

2. Aan Christenouers wat dien voor

Gods troon Moet al hul kinders groot eerbied betoon.

Ouers moet kinders op God se weg lei.

Wees dus gehoorsaam en maak hul hart bly.

3. O Christenjeug,soek Jehovah se seën.

Leer wyl jul jonk is om op hom te steun.

Streef tog nie daarna om aansien te kry,

Want slegte omgang sal jul net mislei.

4. As jul jul Skepper van kleins af al vrees,

En hom getrou dien in waarheid en gees,

Sal jul met jare meervreugde verkry,

En so Jehovah se hart ook verbly.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel