Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 165
  • Loof Jah met my!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Loof Jah met my!
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Loof Jah met my
    Sing vir Jehovah
  • Loof Jah met my
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Loof Jah vir sy Seun, die Gesalfde
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Loof Jehovah vir sy Koninkryk
    Sing vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 165

Lied 165

Loof Jah met my!

(Psalm 145:21)

1. Loof Jah met my,ons God en Heer.

Laat diéwat lewe hom loof en vereer.

Seën sy naam van dag tot dag.

Spreek tot die mensdom oor God se groot mag.

Ja,praat met mense oor God se groot mag.

2. Loof Jah met my.Sy krag ver stom.

Hy is geduldig as ons na hom kom.

God is so goed,waardig en sterk.

Spreek nou met vreugde oor sy handewerk.

Ja,spreek met vreugde oor sy handewerk.

3. Loof Jah met my.Hy sal voorsien

In die behoeftes van diéwat hom dien.

Hy gee ons krag en maak ons sterk.

Loof dus sy goedheid,sy naam en sy werk.

Ja,loof sy goedheid,sy naam en sy werk.

4. Loof Jah met my.Hy staan ons by;

As ons hom aanroep,sal hy ons bevry.

Wie hom verwerp,word nie gespaar,

Maar wie hom liefhet,die sal hy bewaar.

Ja,wie homliefhet,die sal hy bewaar.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel