Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 51
  • Verbly Jehovah se hart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Verbly Jehovah se hart
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Maak Jehovah se hart bly
    Sing vir Jehovah
  • Maak Jehovah se hart bly
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Jongmense wat Jehovah se hart verbly
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
  • Hoe laat dit jou voel?
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 51

Lied 51

Verbly Jehovah se hart

(Spreuke 27:11)

1. Groot God,ons skik ons na u wil;

Ons sal u opdrag steeds vervul.

Want so dra ons ook ons deel by

Om u hart grootliks te verbly.

2. As ons u wette nooit ver saak,

Word Satan leuenaar gemaak.

U waarheid maak die mensdom vry;

Ons laat ons daagliks daardeur lei.

3. U “kneg”,verstandig en getrou,

Help ons om u gebod te hou;

Gereeld gee hy ons goeie spys

Wat ons versterk om u te prys.

4. Vervul ons immer met u gees

Dat ons kan wandel sonder vrees

En vrugte voort- bring tot u eer,

Want dit is wat u hart begeer.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel