Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 221
  • Jongmense! Volg hulle geloof na

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jongmense! Volg hulle geloof na
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Hy “het grootgeword by Jehovah”
    Volg hulle geloof na
  • Hy “het grootgeword by Jehovah”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • Samuel het bly doen wat reg is
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Samuel bevorder ware aanbidding
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 221

Lied 221

Jongmense! Volg hulle geloof na

(Hebreërs 6:12)

1. As kleuter het Samuel na Silo gegaan

Vir diens by Gods tempel van daardie dag aan.

Hy lewe getrou as ’n streng Nasireër.

As ware profeet het hy Gods naam vereer.

Maar E li,die priester,se seunswas so sleg.

Sou hulle jong Samuel verlei uit Gods weg?

Nee,Samuel het trou en gehoorsaam gewaak,

En niemandkon hom ooit sy God laat versaak.

2. Timotheüs ook het van kleins af geleer

Om altyd die heilige Skrif te waardeer.

Hy doen wat sy moeder en ouma hom leer

En poog om Jehovah getrou te vereer.

Hy dien sy gemeente so vroom, toegewyd,

Dat hulle hom aanbeveel sonder ’n stryd.

Hy kry die groot eer om met Paulus te reis,

En deur sy bediening kry baie die prys.

3. Jong susters,onthou die jong Joodse slavin.

Met ware geloof het sy vrees gou oorwin.

In ballingskap het haar geloof voortgeduur.

Haar ywer het ander tereg aan gevuur.

Naäman se vrou het sy trots ingelig:

‘My God se profeet kan groot wonders verrig.

’Haar heer het besluit om te luister na raad.

Dit strek hom tot seën,hierdie meisie se daad.

4. Jong broers en jong susters,ons spoor julle aan:

Volg hulle geloof,laat jul ywer nie taan.

Ons het ’n groot taak wat ons nou moet verrig:

Die predikingswerk is elk’Christen se plig.

Kom,dierbare jonges,werp jul in die stryd

Met al God se kneg te,en preek wyd en syd.

Laat almal die waarskuwing rig en God eer,

Dan kry ons die lewe deur Chris tus,ons Heer.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel