Lied 198
Leer God ken
1. Jehovah,ons God,
En sy gebod Moet ons leer ken.
Liefdevol het hy
Die mens bevry Om ons te wen.
2. Ons Vader is goed;
Hy sal ons voed Met goeie raad.
Sy wet moet ons hou,En hom vertrou;
Hy haat die kwaad.
3. Deur Jesus ons Heer
Kan ons veel leer Oor onse God.
Kom,doen elke dag
Wat God verwag.Dit bring genot.
4. Sy liefde so skoon
Moet ons betoon In woord en daad.
Jehovah se naam
Loof ons tesaam In rein gewaad.