Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 160
  • Wandel in onkreukbaarheid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wandel in onkreukbaarheid
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Wandel in onkreukbaarheid
    Sing vir Jehovah
  • Ek sal lojaal bly
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Wandel in die weg van onkreukbaarheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
  • Uiteindelik, die ewige lewe!
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 160

Lied 160

Wandel in onkreukbaarheid

(Psalm 26:1, NW)

1. O rig my,God,my Heer Jehovah God.

Ek steun op u en hou onkreukbaar u gebod.

Deursoek my,Heer,dat ek g’n onreg steun.

Beproef my hart,o God,dat u my siel kan seën.

(Refrein)

2. Ek sit nie saam met diéwat leuentaal praat.

Ek gaan nie om met die wat u rein waarheid haat.

Ruk nie my siel saam met die son- daars weg,

Ook nie met diéwat bloed vergiet en altyd veg.

(Refrein)

3. My hart begeer om in u huis te woon,

En my onkreuk- baar heid wil ek aan u betoon.

Ek wil,o God,steeds om u altaar gaan,

En sing van u grootnaam en werke goed gedaan.

(Refrein)

Ek het be-sluit Om tot in ewig-heid te wandel deurentyd

In my on-kreukbaar heid.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel