Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 162
  • ‘Preek die Woord’!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Preek die Woord’!
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • “Preek die Woord”
    Sing vir Jehovah
  • Preek getrou
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Preek getrou oor die Koninkryk van God
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Hoe word die goeie nuus bekend gemaak?
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 162

Lied 162

‘Preek die Woord’!

(2 Timotheüs 4:2)

1. ‘Preek die Woord’,sêonse Vader.

Dis die werk vir hierdie dag.

Ja,die einde kom nou nader.

Bring die tyding dag en nag.

‘Preek die Woord’ deur onderrigting

Dat die swakkes kan verstaan.

Vrees geen mens,maarbring verligting;

Kondig steeds die waarheid aan.

2. ‘Preek die Woord’ al spot hul snedig.

Ons sal nooitwraak sugtig wees,

Maar ons hoop getrou verdedig

Met sagmoedigheid en vrees.

‘Preek die Woord’ al sou kwaai woorde

Dit ontydig kan laat lyk.

Preek getrou in alle oorde.

Steun op God,en vrees sal wyk.

3. ‘Preek die Woord’,beveel ons Regter;

Dis noodsaaklik dat hul hoor,

Want die wêreld word al slegter,

En die einde lênou voor.

‘Preek die Woord’,want dit bring lewe

Vir jouself en wie jou hoor.

‘Preek die Woord’steeds meer bedrewe,

Want die tyd is ryp daarvoor.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel