Lied 151
Preek getrou oor die Koninkryk van God
1. Bring die tyding van die Koninkryk wat God se Woord voorspel.
Preek getrou oor die Koninkryk van God!
Met grootmoed sal ons die goeie nuus aan ander gaan vertel.
Preek getrou oor die Koninkryk van God!
Bring die tyding van die Koninkryk op straat,van deur tot deur;
Bring die tyding aan die nasies, doen dit keer op keer.
Preek met takt en preek met liefde, werk nou yw’rig vir die Heer.
Preek getrou oor die Koninkryk van God!
2. Bring die tyding van die maaltyd wat Jehovah gaan berei.
Preek getrou oor die Koninkryk van God!
Eerlank sal die “skape”aansit by die fees wat hul verbly.
Preek getrou oor die Koninkryk van God!
Deel die nuus mee van die fees vanmurg,vetspyse en ou wyn;
Dat die dood en alle trane eerlank sal verdwyn.
In die wêreld laat die nuus Gods knegte net sooslampe skyn.
Preek getrou oor die Koninkryk van God!
3. Bring die tyding van die Koninkryk wat harte kan verbly.
Preek getrou oor die Koninkryk van God!
Sêvir mense dat opregtes bin nekort nie meergaan ly.
Preek getrou oor die Koninkryk van God!
Bring die tyding dat regverdiges met God se hulp sal slaag.
Dat God almal wat op hom vertrou,sal onderskraag.
Bring die goeie nuus dat diens aan God hom waarlik sal behaag.
Preek getrou oor die Koninkryk van God!