Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 141
  • Jehovah se heilige nasie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah se heilige nasie
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Wees bly saam met God se nasie
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Luister na die nuus van die Koninkryk
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • ’n Lied tot eer van die Allerhoogste
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Sion se rede tot vreugde
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 141

Lied 141

Jehovah se heilige nasie

(Jesaja 66:8)

1. In ’n land,op een dag gebore,

Is daar vir God ’n nasie gebaar.

Dis getooi in heilige klere,

Omdat dit God se Woord bewaar.

(Refrein)

2. Hierdie nuwe,heilige nasie

Loof hulle God se waardige naam.

As ’n teken onder die volke

Spreek hul die “goeienuus”te saam.

(Refrein)

3. God se nasie jubel vanvreugde,

Want “an der ska pe” stroom na hul kant.

Hulle dien God skouer aan skouer

En het hul hart aan God verpand.

(Refrein)

Hoog bo dieheuwels, rein,vry van euwels,

Styg die ware godsdiens nou uit.

God se nasie en ’n grootskaar

Spreek oor sy deugde en majesteit.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel