Lied 90
Aanbid Jehovah, die Soewereine Heer
1. Jehovah God,ons Soewerein,
Laat waarheidslig op u volk skyn.
Die goeie nuus trek mense vroom,
Laat skares na u huis toe stroom.
2. Dievolk wat u in vrede dien,
Sal nou vermeerderinge sien.
Hul eer u as die ware God
En put uit u diens veel genot.
3. U volk wil nie meer oorlog leer,
Maar buig in vrees voor u troon neer.
Hul heil’ge diens sal voor keur kry,
Op u rein paaie sal hul bly.
4. Vol blyd skap wil ons u weg leer,
Want kyk,die Koninkryk regeer!
Die Vredevors is op sy troon.
Laat ons lojaliteit betoon.