Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 108
  • Jehovah se woord is betroubaar

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah se woord is betroubaar
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Hy wil hê dat ons suksesvol moet wees
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Wat Josua onthou het
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2002
  • Josua 1:9 – “Wees moedig en sterk”
    Verduidelikings van Bybelverse
  • Bybelboek nommer 6—Josua
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 108

Lied 108

Jehovah se woord is betroubaar

(Josua 23:14)

1. Net soos die reën wat val uit die hemel

Maak dat die aarde sy opbrengs gee,

So is die woord wat kom van Jehovah;

Dit is voorspoedig, ja,niks hou dit teë.

2. Josua het Israel dikwels herinner

Aan hulle God se betroubaarheid.

Nie een van God se goei e beloftes

Bly onvervuld nie,want alles kom uit.

3. God het sy erfgename verseker

Dat wat hy sê geloofwaardig is.

Deur by homself te sweer,gee Jehovah

Hulle ’n hoop soos ’n an ker,gewis.

4. Ons kan vertrou op God se beloftes.

Al’s wat hy sê,word beslis vervul.

Daarom sal ons Jehovah ver heerlik

Oor sy onfeilbare woord en sy wil.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel