Lied 61
“Ek is Jehovah”!
(Jesaja 42:8, NW)
1. Kyk hoe die konings van die nasies
Die Allerhoogste ig noreer.
Ja,hul het sy soewereiniteit verwerp
En Jehovah God se mag trotseer.
Maar wie het die hele le ërmag verslaan
Van die heersers wat wou spot met sy wet?
En wie was die Een wat hulle mond kon snoer
En ook sy uitverkore volk kon red?
(Refrein)
2. Hoor hoe die magte van die aarde
Saam raad hou teen die Heer se Seun!
Maar al hulle helde word deur vrees verlam,
Wyl die armes van benoudheid kreun!
O,wie sal ver drukkers se swaar
juk verbreek,Aan die nederiges reg laat geskied?
En wie sal vir hul geregtigheid bewerk
En hulle leed omskep in vreugdelied?
(Refrein)
Ek is die Heer;daar is geen ander.
Ek is die Heer;Jehovah is my naam.
Ek het my Seun geinstalleer as Koning;
Buig voor sy troon!Getuig trots van sy faam.