Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 120
  • Wees standvastig soos Rut

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wees standvastig soos Rut
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • “Waar u gaan, sal ek gaan”
    Volg hulle geloof na
  • “Waar u gaan, sal ek gaan”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Glanspunte uit die boek Rut
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
  • “’n Voortreflike vrou”
    Volg hulle geloof na
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 120

Lied 120

Wees standvastig soos Rut

(Rut 1:15-17)

1. Hoor Naomi vra dat Rut moet gaan,

Maar die afskeid staan haar glad nie aan.

T’rug na Moab wil Rut tog nie weer;

Vir Naomi is haar liefde teer.

2. ‘Nee,maar ek sal u mos nooit verlaat.

Waar u is,daar bly ek inder-daad.

Waar u ook al swerf,sal ek saam swerf,

En daar waar u sterf,laat my ook sterf.

3. ‘Want u nasie sal ook myne wees,

En u God,Jehovah,sal ekvrees.

Mag God so doen en nog verder gaan,

As ons elk ons eie weg inslaan.’

4. Watter sterk geloof toon skone Rut!

Haar mooi voor-beeld kan ons goed benut.

Kom onsvolg haar voorbeeld deurentyd,

Trou aan God en aan geregtigheid.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel