Lied 146
Vlug na God se Koninkryk!
1. Soek tog Jehovah,sagmoedige mense.
Soek ook geregtigheid, ootmoedigheid.
Dalk sal jul dan op die dag van Jehovah
Verborge bly in die grootstryd.
(Refrein)
2. Julle wat honger en dors na die waarheid;
Waarom nog treur en steeds uitroep in weë?
Soek nou Gods weg en ontvlug die Verdrukker,
Dien Chris- tus getrou en gedwee.
(Refrein)
3. Jubel en hef op jul hoofde met blyd skap—
Ons sien die teken dat Christus regeer!
Juig oor die lig wat Jehovah laat uitstraal,
En gee hom die lof en die eer!
(Refrein)
Vlug na Gods Konink ryk—dit is ons hoop;
Skaar julle gou aan Sy sy.(aan Sy sy.)
Dan gee God jul sy beskerming en seën.
So sal jul lewe verkry.(lewe kry.)