Lied 179
Ons moet op Jehovah wag
1. Die “klein kuddetjie”moet wag
Op Jehovah hulle God.
In die hemel gaan hul heers;
Dis hul won derlike lot.
Die Lam is al
Koning In Gods hemelwoning.
Die wat steeds geduld betoon,
Ontvang die lewenskroon
Van Jesus op sy troon.
2. Skares “an der skape”stroom
Na die Vredevors se ‘bruid’.
Hulle bly aan God lojaal
En maak saam een kudde uit.
Hul preek on bevange
En wag met verlange
Dat die skepping vry moet wees
Van nietigheid en vrees,
En God die mens genees.
3. Nuwe hemele en aard’
Waar geregtigheid sal woon,
Word in God se Woord beloof
Aan die volk wat liefde toon.
Laat hoor nou die tyding
Van ware bevryding.
Ons vertrou op God se krag,
En sal op hom bly wag
Tot daardie blye dag.