Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 147
  • Onfeilbare skatte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Onfeilbare skatte
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Mag ons ons naam waardig bly
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Mag ons ons naam waardig bly
    Sing vir Jehovah
  • Ons liefdeswerk
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Ons liefdearbeid
    Sing vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 147

Lied 147

Onfeilbare skatte

(Mattheüs 6:20)

1. O hemelse Vader,hoe dankbaar is ons

Dat ons nou die waar-heid verstaan.

Hoe groot is die voorreg van Koninkryksdiens

Voor hierdie ou wêreld vergaan.

2. U lief de,geregtigheid,wysheid en krag

Vul ons met ontsag vir ons God.

Die feit dat ons Jesus as Vrykoper het,

Verskaf aan ons ware genot.

3. Ons vriendskap met u is ’n seën onverdiend.

Wat meer kan ’n mensooit begeer?

’n Vrede wat harte en sinne bewaar,

Sal vriende van God nooit makeer.

4. Ons redes tot dank is te veel om te tel

Wyl lig uit u Woord ons oorstraal.

Die een wat u liefhet,word ryklik geseën.

Dis skatte wat nimmer sal faal.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel