Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 167
  • Dank aan die Gewer van die lewe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dank aan die Gewer van die lewe
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Christus, ons voorbeeld
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Die gebed van God se dienskneg
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Wandel in die naam van ons God
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Ons moet op Jehovah wag
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 167

Lied 167

Dank aan die Gewer van die lewe

(Psalm 36:10)

1. Dankie,Jehovah,hemelse Vader.

Ons word genoop om dank aan u te bring.

Wyl ons u Seun se voorbeeld getrou volg,

Sal toegewyde lippe u lof sing.

2. Ons is gelukkig,ewige Koning;

Hemel en aarde doen wat u vereis.

Ons hele lewe gee ons aan u oor.

So wil ons ons lojaliteit bewys.

3. U langbeloofde Koninkryk heers nou.

Vrede met u kan ons nou weer geniet.

Ons kom na u vir kennis en wysheid,

En bid dat u wil gou hier moet geskied.

4. Ons dien u dankbaar,Here Jehovah,

En prys u naam,u deugde,Woord en werk.

Ons bid dat u ons arbeid moet seën,

En dat u goeie gees ons moet versterk.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel