Lied 176
Verwelkom die inkomende Koning!
1. Dis tyd om Jehovah nou gul te ver welkom—
Die groot Soewerein aan wie alles behoort.
Want hy en sy Christus versamel die nasies.
In die hemel bring ’n leërskaar nou ’n luide krygslied voort.
Ja,‘hef op jul hoofde,o poorte’met vreugde;
Die Opperheer sal die oorwinning behaal.
Die Christus se Vrederyk is nou ophande,
En nooit sal Gods doel met die Konink ryk faal.
Die Heer van die leërskare sal dan sy mag toon;
Geregtigheid sal weer eens op aarde seëpraal.
2. Die groot Soewerein,allerhoogste Jehovah,
Se Koninkryk sal tot in ewigheid bly.
Ons God is ’n gulle verwelkoming waardig;
Sêvir ons gedugte Koning dat ons hard vir sy saak stry.
Verhef julle,poorte!Ons bring blye tyding;
Ja,groot is ons vreugde as ons so saam sing.
‘Jehovah is sterk en geweldig in oor log.
’Na hom moet ons luister en dankoffers bring.
Sy tyd het gekom om lojales te seën.
Laat ons dus uitroep “Wel-kom!”tot sy verheerliking.