Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 208
  • ’n Vreugdelied

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Vreugdelied
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Uiteindelik, die ewige lewe!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • ’n Lied tot eer van die Allerhoogste
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • God se belofte van ’n paradys
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Kom sing die Koninkrykslied!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 208

Lied 208

’n Vreugdelied

(Openbaring 11:15)

1. Blaas die basuine!Roep oor die duine,

Want God se Seun het begin regeer.

Slaan die simbale!In alle tale

Hoor ons die boodskap tot God se eer:

(Refrein)

2. Die Christenlering Oor Gods regering

Trek baie mense na God se kant.

Hul sing met vreugde Oor God se deugde.

Hul bringdie nuus aan die ganse land.

(Refrein)

3. Handel sagaardig En wees hulpvaardig

Teenoor Gods knegte,ons broederskap.

En mag ons woorde In alle oorde

Lof bringaan God.Prys sy Koningskap!

(Refrein)

Kom dien die Koninkryk.(Wees ver heug.)

Boosheid sal spoedig wyk.(Wees bly.)

Alles wat leef, moet leer (Sing en juig.)

Dat hulle nou die Heer moet eer:

“Heil aan ons God wat daar op sy troon sit,

En aan die Lam,wat oor ons regeer.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel