Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 219
  • Jehovah se hemelse troon

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah se hemelse troon
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Die luisterrykheid van Jehovah se hemelse troon
    Openbaring—Sy groot klimaks is op hande!
  • Christus, ons voorbeeld
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • “Ek wil”
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Loof Jehovah ons God!
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 219

Lied 219

Jehovah se hemelse troon

(Openbaring 4)

1. U naam,Jehovah,is wonderskoon.

Weergaloos u heerlikheid,Sierlik u troon,

Daar pryk ’n reënboog,groen soos sma rag.

U’s die God van vrede,Heer,Ondanks u krag.

2. Daar’s vierentwintig oudstes in wit

Wat in God se Koninkryk Trone besit.

Vier wesens loof u naam dag en nag:

Liefde en geregtigheid,Wysheid en mag.

3. Weerlig en donder kom uit u troon.

Doen ons wat die stemme sê,Word ons beloon.

U see van glas stel groot reinheid voor.

Ons moet ons in u Woord was Voor u ons hoor.

4. Hierdie gesig laat ons u nou prys,

Want u is die ware God,Heilig en wys.

U is ons Skepper,Vader en Heer,

Dus verdien u al die krag,Glorie en eer.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel